KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers
  • More
    • Tuis
    • Videos
    • Resepte
      • Ontbyt-kuiers
      • Die Brood-Lorrie 🚚
      • Ligte etes
      • Hoofgeregte #1
      • Hoofgeregte #2
      • Vars Slaaie
      • Huisie by die see
      • Potte-vol-Sop
      • Aftreksels
      • Braai en Bykosse
      • Happies en soutgeregte
      • SoetStories
      • Koekies- en Beskuitblik
      • Roomys
      • Souse, smere en Pestos
      • Drankies
      • Lugbraai
      • Kersfees
    • Stories
      • Webjoernaal en kletsblad
    • RECIPES
      • Breakfast Ideas
      • Pasta and Bread
      • Seafood
      • Curries and stews
      • Appetizers

KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers

Aftreksels

Basiese Aftreksels

'n Goeie, tuisgemaakte aftreksel is die grondslag vir 'n waarlik smaaklike en gesonde maaltyd. Dit is glad nie moeilik nie en dit maak al die verskil in die wêreld!

aftreksel

Vleisaftreksel (Boeljon) - 1 liter

Bestanddele

1 kg Skenkel of beesnek

2 Eetlepels botter

1.5 liter water

2 Eetlepels sout

1 Eetlepel swartpeper

1 groot ui

4 - 6 knoffelhuisies

3 Wortels fyngekap

2 Rape fyngekap

2 Selderystingels fyngekap

2 Preie fyngekap

4 Naeltjies

40g gedroogte Sjiitake-sampieone

1 Bossie kruie ( tiemie, pietersielie en lourierblaar)


Metode

  • Sny die vleis effens kleinder en braai met die botter in 'n groot kastrol tot goudbruin.
  • Verwyder die vleis en plaas eenkant.
  • Braai dan die ui, knoffel, prei en die seldery tot die ui deursigtig is.
  • Plaas die vleis terug en voeg die groente, sout, peper en naeltjies by.
  • Gooi die water by en sit die kruie en sampioene in.
  • Laat dit vir 3 - 4 ure lank stadig prut, skep die skuim wat bo-op vorm af wanneer nodig.
  • Moenie te veel ekstra water byvoeg nie ... net 'n klein bietjie indien nodig.
  • Syg deur n fyn sif en laat afkoel.
  • Verwyder die vetlaag wat bo-op vorm as jy verkies.
  • vleisaftreksel kan 'n hele ruk lank in die yskas gebêre word, maar dan moet die vetlaag nie verwyder word nie.
  • Dit vries baie goed.


Copyright © 2025 KombuisStories - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept