Bestanddele
• 1 Koppie Grondboontjiebotter
• 1 Koppie suiker
• 1 Eier
Metode
• Voorverit die oond op 180°C
• Klits die Grondboontjiebotter, suiker en eier saam met 'n elektriese klitser tot glad.
• Rol die deeg in klein balletjies en plaas op 'n bakplaat met bakpapier.
• Druk versigtig plat met 'n vurk - strooi so bietjie suiker oor as jy wil.
• Bak vir 10min ek laat dit afkoel voor jy dit in 'n lugdigtehouer bêre
Bestanddele
• 500g Bruismeel
• ½ teelepel sout
• 250g botter, kamertemperatuur
• 1 koppie suiker
• 1 koppie karringmelk of volroom jogurt
• 1 groot eier
Metode
1. Voorverhit die oond op 180°C . Gooi die bruismeel en die sout in 'n groot mengbak en vryf die botter in die meel.
2. Roer die suiker by.
3. Klits die karringmelk en die eier saam en meng die nat bestanddele by die meelmengsel en knie tot net glad.
4. Druk die deeg styf vas in 'n gesmeerde broodpan en bak vir sowat 1 uur teen 180°C of totdat 'n toetspen skoon uitkom. Laat heeltemal afkoel.
5. Sny die beskuit in vingers, rangskik op bakplate en droog dit dan uit teen 100°C in die oond totdat die stukke lekker bros is (dit neem so 6 ure afhangende van hoe gtoot jou beskuit gesny is). Bêre in 'n lugdigte houer.
Bestanddele
Metode
Bestanddele
500g Botter (kamertempratuur)
3 eiers
500ml Karringmelk
200ml olie
500g bruismeel
500g nutty wheat
250g All-Bran-ontbytgraan
100g Sonneblomsaad
100g Pampoenpitte
100g Pekaneute fyngekap
200ml suiker
5ml sout
5ml Bakpoeier
Metode
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.