KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers
  • More
    • Tuis
    • Videos
    • Resepte
      • Ontbyt-kuiers
      • Die Brood-Lorrie 🚚
      • Ligte etes
      • Hoofgeregte #1
      • Hoofgeregte #2
      • Vars Slaaie
      • Huisie by die see
      • Potte-vol-Sop
      • Aftreksels
      • Braai en Bykosse
      • Happies en soutgeregte
      • SoetStories
      • Koekies- en Beskuitblik
      • Roomys
      • Souse, smere en Pestos
      • Drankies
      • Lugbraai
      • Kersfees
    • Stories
      • Webjoernaal en kletsblad
    • RECIPES
      • Breakfast Ideas
      • Pasta and Bread
      • Seafood
      • Curries and stews
      • Appetizers

KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers

Kersfees

Pavlova-Kersboom

Pavlova is glad nie moeilik om te maak nie so moenie skrik nie! Glo my, hierdie nommertjie gaan almal so effens laat terug deins in ekstase en bewondering! Jou pavlova-kersboom-lekkerte sal tot jou skoonma beïndruk.


Bestanddele 

Vir die Pavlova

• 4 eierwitte  - kamertemperatuur

• 1/2 teelepel kremetart (cream of tartar)

• 350ml strooisuiker

• 1 teelepels mielieblom

Vir die Roomvulsel

• 250ml Room

250g Mascarpone 

• 2 Eetlepel versiersuiker

• 5ml vanielje-geursel

Vir die Kompot

• 125g vars framboos

• 125g vars kersies 

•100g Strooisuiker

• 10ml suurlemeonsap

Vir die Samestelling

• 1 geklitste eierwitte

• 125g strooisuiker

• Vars kersies 

• Vars roosmaryntakkies

• Vars aarbeie en framboos

• Vars wit-sjokolate van jou keuse 


Metode 

1. Voorverhit die oond op 100°C.

2. Maak sirkels op bakpapier wat in 2 bakplate gaan pas. (18cm, 12cm, 9cm, en 6cm)

- spuit die bakpapier met kleefwerende kossproei -

3. Klits die eierwit en kremetart saam tot dit styf is.

4. Klits nou die strooisuiker by die eierwit - stadig, so een eetlepel op 'n slag.

5. Klits nou tot baie styf en "blink"

6. Skep die eierwit in spuitsakke en vorm die sirkels op jou bakpapier.

7. Bak vir 2 ure, skakel die oond af en laat afkoel tot heeltemal koud - selfs tot die volgende dag as jy kan.

8. Meng al die bestanddele vir die kompot in 'n pannetjie en laat dit liggies prut tot die stropie begin verdik. ( omtrent so 10 - 15 minute). Laat dit ook heeltemal afkoel.

9. Vir die roomvulsel kan jy ook al die bestanddele saam klits tot dit donsig is soos mousse.

10. Dip 'n paar van die kersies en roosmaryntakkies in die eierwit en dan in die strooisuiker - Skud dit as en plaas op kombuispapier om hard te word.

11. Bou nou jou boompie van groot na klein. Eerste die pavlova, dan die roomvulsel, gevolg deur die kompot... en herhaal.

12. Versier dan met die kersies, roosmaryn en aarbeie en fambroos. Asook die wit sjokolade en sprinkel met versiersuiker.


Geniet en Geseënde Kersfees aan jou en joune!




Copyright © 2025 KombuisStories - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept