KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers
  • More
    • Tuis
    • Videos
    • Resepte
      • Ontbyt-kuiers
      • Die Brood-Lorrie 🚚
      • Ligte etes
      • Hoofgeregte #1
      • Hoofgeregte #2
      • Vars Slaaie
      • Huisie by die see
      • Potte-vol-Sop
      • Aftreksels
      • Braai en Bykosse
      • Happies en soutgeregte
      • SoetStories
      • Koekies- en Beskuitblik
      • Roomys
      • Souse, smere en Pestos
      • Drankies
      • Lugbraai
      • Kersfees
    • Stories
      • Webjoernaal en kletsblad
    • RECIPES
      • Breakfast Ideas
      • Pasta and Bread
      • Seafood
      • Curries and stews
      • Appetizers

KombuisStories

KombuisStoriesKombuisStoriesKombuisStories
  • Tuis
  • Videos
  • Resepte
    • Ontbyt-kuiers
    • Die Brood-Lorrie 🚚
    • Ligte etes
    • Hoofgeregte #1
    • Hoofgeregte #2
    • Vars Slaaie
    • Huisie by die see
    • Potte-vol-Sop
    • Aftreksels
    • Braai en Bykosse
    • Happies en soutgeregte
    • SoetStories
    • Koekies- en Beskuitblik
    • Roomys
    • Souse, smere en Pestos
    • Drankies
    • Lugbraai
    • Kersfees
  • Stories
    • Webjoernaal en kletsblad
  • RECIPES
    • Breakfast Ideas
    • Pasta and Bread
    • Seafood
    • Curries and stews
    • Appetizers

Lugbraai

Lugbraai Hoender met sesamsaad met ‘n heuning en soja-sousie

  

Bedien hierdie vinnige resep op “egg fried rice”


Bestanddele:

• So 600g Hoenderborsies sonder vel en been

• 3 Eetlepels mielieblom

•¼ teelepel sout

• ¼ teelepel peper

• ½ knoffelsout

• ½ paprika

• 3 Eetlepels olie


Sesamsous:

• 1.5 Eetlepels sesamolie

• 1 teelepel gemaalde knoffel 

• 1.5 Eetlepel rys-asyn

• 3 Eetlepels heuning

• 3 Eetlepels Soet brandrissie sous

• 4 Eetlepels tamatiesous

• 3 Eetlepels ligtebruin suiker

• 3 Eetlepels ligte soja-sous 

• 3 Eetlepels donker soja-sous


Bedien met:

• Sesamsaad

• Sprietuie

• “Egg fried rice”


Metode:

1. Sny die hoender op in klein blokkies – hou eenkant.

2. Meng die mielieblom, sout, peper, knoffelsout en paprika in ‘n bakkie

3. Meng nou die hoender met die meel in die bak – maak seker al die hoender is met die meel bedek.

4. Drip nou die olie oor die hoender in die bak.

5. Maak die hoender gaar in die lygbraaier – 190°C vir so 15 - 18 minute. Maak seker die hoender is nie meer pienk nie – ek skud die mengsel so 3 keer gedurende die kooktyd. Jy mag dalk die hoender in een of twee sessies te doen indien jou lugbraaier klein is.

6. Terwyl die hoender kook kan jy die sous maak - meng al die bestanddele saam en kook vir so 3 – 5 minute in ‘n potjie op die stoof.

7. Verwyder die hoender uit die lugbraaier en meng dit deur die sous.

8. Bedien met sesamsaad, sprietuie bo-op “egg fried rice”..

Jy is welkom om bietjie groente saam met die hoender in die lugbraaier te sit. 

Bv. Sampioene, babamielies, soetrissie of peul-ertjies

lugbraai

Blomkool Happies

Bestanddele

• 1 Koppie broodkrummels

• 1 ½ teelepel gerookte paprika

• ½ teelepel knoffels-sout

• ½ teelepel uie-sout

• ½ teelepel rooipeper

• ¼ teelepel sout

• 1 eier

• 2 koppies blomkool-blommetjies

• Olyf-olie

• suurlemoen-wiggies

• Tartar sous


Metode

1. Meng die broodkrummels, paprika, knoffel-sout, uie-sout, rooipeper em sout in 'n bakkie.

2. Voorverhit die lugbraaier op 180°C

3. Klits die eier en dip die blomkool in die eier en dan in die broodkrummels. Pak hulle op 'n bord. Besprinkel met die olyfolie.

4. Plaas dan die blomkool in die lugbraaier in een laag met klein spasies tussen hulle. Lugbraai die blomme vir so 9 - 12 minute. Herhaal met die oorblywende blomkool. 

5. Bedien met tartar sous en suurlemoen


Copyright © 2025 KombuisStories - All Rights Reserved.

Powered by

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept